deur AfriForum | Mei 17, 2021 | Veldtogte en petisies
AfriForum en Saai het op Donderdag 13 Mei 2021, byna twee jaar na die eerste vergadering en eerste aansoek in hierdie verband, aan ’n openbare deelnamevergadering in Marlothpark deelgeneem in aanloop tot ’n beoogde steenkoolmyn op die voorstoep van die Nasionale...
deur AfriForum | Mei 13, 2021 | Veldtogte en petisies
PRETDRAF! Datum: 29/05/2021 @ 08:00 Ligging: Welbedacht Wine Estate, Wellington Kom geniet ’n sosiale saamhardloopgeleentheid wat met ’n boereworsrol, lekker musiek en goeie geselskap afgesluit gaan word. As gevolg van die huidige COVID-19-regulasies kan ons wel net...
deur AfriForum | Mei 5, 2021 | Veldtogte en petisies
AfriForum publiseer belastingmanifes; verklaar dispuut met regering oor belasting AfriForum het ’n belastingmanifes gepubliseer waarin dié burgerregteorganisasie ’n dispuut met die Suid-Afrikaanse regering verklaar oor die voortdurende vermorsing van...
deur AfriForum | Apr 23, 2021 | Veldtogte en petisies
AfriForum se Oudtshoorn-tak en Oudtshoorn-inwoners sê NEE vir buitensporige verhogings van munisipale en belastingtariewe wat in die nuwe konsepbegroting vir die 2021/2022- finansiële jaar voorgestel word. Ten spyte van ’n jaarlikse inflasiekoers van 3,2 % stel die...
deur AfriForum | Apr 12, 2021 | Veldtogte en petisies
Die Nylstroom-/Modimolle-area word erg benadeel deur water wat met riool besoedel is. Die riool loop oor in die erwe tussen huise. AfriForum se Nylstroom-tak het as deel van die organisasie se jaarlikse Nasionale Blou-en Groendruppelprojek oor die afgelope drie jaar...
deur AfriForum | Mar 4, 2021 | Veldtogte en petisies
Is jy moeg vir swak dienslewering in jou dorp? Help AfriForum om die rioolprobleem in jou omgewing aan te spreek. Teken die petisie hier en word deel van die oplossing.