Header Artwork
Rioolstorting in die Vaalrivier

Rioolstorting in die Vaalrivier

Riool word in die Vaalrivier gestort weens ou en vervalle rioolpyplyne. Die riool vloei selfs in die strate. Die munisipaliteit is verantwoordelik vir die instandhouding van rioolpyplyne. Help ons om die munisipaliteit hiervoor verantwoordbaar te hou. Voeg asseblief...
Montague Kneen Park in Valhalla

Montague Kneen Park in Valhalla

Die brand van bande en onwettige storting van bourommel vind gereeld by die Montague Kneen Park in Valhalla plaas. Dit het gevolglik ’n erge stank tot gevolg wat gesondheidsrisiko’s vir inwoners van die gebied inhou. Help AfriForum om bogenoemde aktiwiteite stop te...
Mynaktiwiteite aan die Oos-Kaapse kusgebied

Mynaktiwiteite aan die Oos-Kaapse kusgebied

Hou jy van ’n seevakansie of gee jy om vir ons kusgebied se natuurskoon? Jou gunstelingvakansieplek kan dalk een van die dae anders lyk as Total sy sin kry. SLR Consulting doen namens die Total Brulpadda-projek aansoek om elf gate aan die kus tussen Cape St. Francis...
Papegaaiberg Natuurreservaat

Papegaaiberg Natuurreservaat

Die Stellenbosch Munisipaliteit beplan om ’n gedeelte van die Papegaaiberg Natuurreservaat aan onwettige besetters van dié grond af te staan. Só faal die Munisipaliteit in sy verantwoordelikheid as bewaarder van dié natuurreservaat. Ons vra jou ondersteuning om die...
Toename van E. coli in Ellisras

Toename van E. coli in Ellisras

Die Ellisras-/Lephalale-area gaan erg gebuk onder die besoedeling van riool in hul water en op die erwe tussen huise. Die riool word in die Mogolrivier uitgepomp, waar baie dier- en plantspesies beskerm word. AfriForum se Ellisras-tak het as deel van die jaarlikse...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN