Header Artwork

AfriForum beveg Malema-haatspraak

AfriForum het ’n hersieningsaansoek by die Suid-Gautengse hoë hof ingedien teen die Menseregtekommissie (MRK) se bevinding dat Julius Malema, leier van die EFF, se uitsprake teen wit mense nie haatspraak is nie. Dit is vir ons uiters kommerwekkend dat die MRK in wese...

Emfuleni straatnaamsveranderinge

Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit beplan om die name van verskeie strate in en rondom die Vaaldriehoek te verander. Hierdie veranderinge gaan miljoene rande beloop en die belastingbetaler sal eenvoudig daarvoor moet betaal. Dit is dus ’n totale wanbesteding van...

AfriForum is jou stem in die buiteland

Ernst Roets, Marina Wiese en Mariandra Heunis het hierdie week na die VSA gevlieg as deel van AfriForum se veldtog om bewustheid te skep vir plaasmoorde en grondonteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika. Mariandra verteenwoordig die talle plaasaanval- en...

Newcastle #Eiendomsbelasting

Hulle grap seker? Dis die eerste vraag wat jy jouself afvra as jy van Newcastle Munisipaliteit se voorgestelde belastingverhoging lees: Die gemiddelde verhoging in erfbelasting op residensiële eiendom is 28% en tot 64% op besigheids- of kommersiële eiendom! Dié...

AfriForum versoek redes vir 9,4%-verhoging

AfriForum veroordeel die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om ’n tariefverhoging van 9,4% vir die 2019/2020 finansiële jaar toe te staan en gaan redes van Nersa versoek vir hierdie verhoging wat ver bo inflasie is. Eskom het aansoek...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN