Header Artwork

Afriforum se Verkiesingwaarnemingsmissie

Afriforum 2016 Munisipale Verkiesing Opname Welkom by AfriForum se 2016 Munisipale Verkiesing Opname. AfriForum doen ʼn opname om te bepaal of die verkiesingsproses en telproses op stemlokaalvlak op ’n korrekte en geordende wyse, in ooreenstemming met...

Petisie teen uraanmyn in die karoo

’n Australiese maatskappy wat deur Rusland befonds is, het sowat 750 000 hektaar grond in die omgewing van Beaufort-Wes bekom om uraan te myn. Hulle beplan ook om ’n reuseprosesseringsaanleg buite die dorp op te rig. Die omgewingsimpakstudie is bykans voltooi en die...

Nasionale Plaasaanvalle Studie

  Afriforum is tans besig met ‘n nasionale navorsingsprojek wat fokus op plaasaanvalle. Die onderwerp word breedvoerig ondersoek en sluit vele invalshoeke in om sodoende die omvattende aard en gevolge van plaasaanvalle te kan aanspreek. Dit is so ‘n komplekse...

#Vegsaam

Die ANC het vroeër aangekondig dat die party ’n lys van plase wat sonder vergoeding onteien gaan word, opgestel het. AfriForum het ’n lys van plase bekom wat vir hierdie doel geïdentifiseer is en wat binne die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN