Header Artwork

Stop Zuma

  AfriForum begin burgerlike mosie van wantroue in president Zuma AfriForum stel ’n burgerlike mosie van wantroue in president Jacob Zuma bekend. Die mosie van wantroue is opgestel in die vorm van ’n aanlyn-petisie wat by die Speaker van die Nasionale...

Stop die ANC se haatspraak-wet

Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedetailleerde insette ingedien oor die grondwetlikheid van die Wetsontwerp op die Voorkoming van Haatmisdade en Haatspraak. Kritiek teen die wetsontwerp sluit in dat dit ’n onregverdige beperking op vryheid van spraak plaas...

AfriForum veg vir jou reg tot krag

AfriForum skep regsfonds om munisipaliteite en Nersa verantwoordbaar te hou vir Eskom-skuld AfriForum het ‘n uitgebreide strategie bekend gestel rakende die meer as R10,2 miljard se Eskom-skuld wat onskuldige Suid-Afrikaanse burgers benadeel. AfriForum volg ’n...

Heldespel

Ons verlede is ingekleur met helde, ontdekkers, grondleggers, leiers, doeners en ondersteuners. Elkeen was bereid om op hul manier ’n verskil in Suid-Afrika te maak. Al ooit gewonder of jy in hulle voetspore sou kon volg? Beantwoord ’n paar vrae om uit te vind watter...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN