Header Artwork

Podsending

Die spoed waarteen die ratte van ons wêreld draai, kan die gewone persoon maklik oorweldig. Tog word vele mense deur hul onbeperkte nuuskierigheid aangepor om soveel as moontlik van die mensdom se debatte, strydpunte en politieke manewales te verstaan. Die gewone persoon wat werk of studeer het egter nie altyd tyd om hul brandende vrae oor filosofie en politiek deeglik na te vors nie. En dis die podsending se doel: Om hierdie mal wêreld vir jou net so bietjie meer verteerbaar te maak terwyl jy werk toe ry of jou oggendkoffie geniet.

In alle Ernst

In alle Ernst

Om hierdie mal wêreld vir jou net so bietjie meer verteerbaar te maak terwyl jy werk toe ry of jou oggendkoffie geniet.

Onderwys in gesprek

Onderwys in gesprek

Leandie Bräsler, bestuurder van juniorjeugleierskapsontwikkeling by AfriForum, en Elaine Krige, nuusredakteur van Maroela Media, gesels maandeliks oor die onderwysgebeure van dié spesifieke maand. Ons lewer kommentaar en reflekteer oor die gebeure en kry soms ook kenners in om saam met ons te gesels.

AfriPod

AfriPod

AfriPod is ’n weeklikse aflewering van belangrike nuus en inligting wat jou raak. Elke week gesels ons aanbieders met kenners sodat jy toegerus kan wees met inligting en goeie raad. Jy kan uitsien na onderwerpe soos grondgrype en wat jou te doen staan, onteiening sonder vergoeding, hoe om jouself binne die raamwerk van die wet te beskerm en nog baie meer. Vrae en voorstelle kan gestuur word na media@antiek.afriforum.co.za.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN