Header Artwork

AfriForum-brandkraanprojek

Indien die brandweer nie toegang tot ’n waterpunt het kry nie, beteken dit meestal die verskil tussen lewe en dood. Die doel van die projek is om – die gemeenskap bewus te maak van waar brandkrane in hul omgewing geleë is; te verseker dat brandkrane maklik bereikbaar...

Wes-Kaap Waterkrisis

Kaapstad beraam dat munisipale water teen Maart-Mei 2018 kan opdroog. AfriForum is besig met ’n strategie wat die Wes-Kaap met die moontlike waterkrisis te help. ’n Projek van dié grootte verg baie insette en die publiek se inkoop. AfriForum gaan doelgerig saam met...

AfriForum is 200 000 sterk

AfriForum betree nuwe fase met 200 000 aktiewe lede Die burgerregte-organisasie AfriForum se aktiewe ledetal het pas die 200 000-kerf verbygesteek. Dié organisasie se ledetal het in Januarie 2010 op slegs 8 000 gestaan en het dus oor die afgelope agt jaar...

Sê nee vir hidrobreking!

Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om natuurlike gas vanuit die diep skalierotslae in die aarde se kors vry te laat. Miljoene liter water word benodig om slegs een gat te vorm, en duisende gate kan geboor en ondersoek...

Taksuksesse

AfriForum-suksesse: Junie 2019 Omgewingsake Verskeie AfriForum-takke in Mpumalanga, waaronder dié in Nelspruit, Machadodorp, Bethal, Middelburg en Lydenburg, het blou-en-groendruppelwatertoetse uitgevoer. Die volgende AfriForum-takke in die Vrystaat het aan die...

Versterk ons klag

Politieke inmenging en die afdwing van rassekwotas in Suid-Afrikaanse sport noop AfriForum en Solidariteit om dié saak tot op internasionale vlak te beveg. ’n burgerregtewaghond- en vakbondafvaardiging gaan vandeesweek klagtes by vyf internasionale sportliggame...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN