Header Artwork

Onteiening

AfriForum berei voor vir regsaksie teen onteiening sonder vergoeding Die burgerregte-organisasie AfriForum het aan sy regspan opdrag gegee om voor te berei vir regsoptrede om die proses te stuit om artikel 25 van die Grondwet (die eiendomsregklousule) te verander om...

Toename van E. coli in die Blesbokspruit

Die Blesbokspruit, wat deur die Springs, Nigel en Heidelberg vloei, gaan erg onder rioolbesoedeling gebuk. Die Blesbokspruit is een van die groot voedingsare van die Vaalrivier en ’n belangrike deel van die Blesbokspruitvleiland, waar verskeie plant en dierspesies...

Parkering vir gestremdes

’n Algemene klagte oor winkelsentrums is onvoldoende parkeergeriewe vir gestremde persone, of dat niegestremdes dié geriewe misbruik. By sommige sentrums voldoen die parkeergeriewe nie aan minimum standaarde in terme van lengte en breedte nie, en dikwels is die...

#VirSkole

Voorgestelde veranderde regulasies vir Wes-Kaapse skole in 2019 Voorgestelde veranderde regulasies vir Gautengse skole in 2019 Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir onderwys, het sy veldtog teen skole met effektiewe beheerliggame (en ouers!) voortgesit nadat hy ʼn...

Biogasaanleg in Pretoria

Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) beplan om ’n biogasaanleg op hul gronde in Pretoria-Oos te bou. Dit is die WNNR se voorneme om volkome volhoubaar te word. So bewonderenswaardig as wat hierdie idee egter ook al mag wees, is die geïdentifiseerde...

#JouGeldJouGesondheid

  Wat is Nasionale Gesondheidsversekering (NGV)? Die NGV is ’n sentrale fonds wat die staat wil skep, wat deur die onderskeie provinsiale gesondheidsdepartemente uitgevoer sal word. Die NGV-program sal deur bykomende belastinggeld befonds word. Die publiek kan...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN