Header Artwork

Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie  op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

 

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Stop lisensie-uitbuitery!

Stop lisensie-uitbuitery!

Stop lisensie-uitbuitery! Die minister van vervoer Fikile Mbalula wil hê motoriste moet opdok net...

Boomplantmaand

Boomplantmaand

AfriForum vier boomplantmaand jaarliks in September. In dié maand word die Suid-Afrikaanse publiek...

Pak ’n noodboks

Pak ’n noodboks

AfriForum in samewerking met Solidariteit Helpende Hand wil gemeenskappe help wat in nood verkeer...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN