Header Artwork
Stop lisensie-uitbuitery!

Stop lisensie-uitbuitery!

Die minister van vervoer Fikile Mbalula wil hê motoriste moet opdok net om ’n afspraak te maak om ’n bestuurderslisensie te hernu.

Mbalula het ’n wetsontwerp voorgestel wat tot gevolg sal hê dat motoriste R250 moet opdok net om ’n afspraak via ’n aanlyn stelsel te maak. Dit sluit nie die koste van die hernuwing of die druk van ’n nuwe lisensiekaart in nie.

AfriForum het reeds sy regsspan opdrag gegee om kommentaar op te stel oor hierdie verregaande plan. Die publiek het ook kans tot 2 Oktober om hul kommentaar in te dien.

Dien kommentaar hier in:

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN