Header Artwork

Navorsing

AfriForum Navorsingsinstituut (ANI)

Navorsing

AfriForum se Navorsingsinstituut (ANI) is amptelik in 2016 op die been gebring.  

ANI se missie is om aan AfriForum en sy vennote van toepaslike en gesaghebbende navorsing te voorsien. Die diens wat ANI verskaf, is kardinaal om AfriForum se beleid te bevorder deur te verseker dat daar aan die basiese voorwaardes vir die voortbestaan van Afrikaners en ander minderheidsgroepe voldoen word.

Gebiede waarop ANI fokus, sluit in:

  • politieke en maatskaplike kwessies wat die milieu van Suid-Afrika beïnvloed;
  • plaasmoorde en die sosiale en ekonomiese impak van dié verskynsel;
  • grondwetlike regte van minderhede op sowel nasionale as internasionale vlak; en
  • kulturele sake, insluitende moedertaalonderrig, erfenisbewaring en modelle van selfstandigheid.

Nuus

Meningstukke

As wette wapens word

As wette wapens word

Deur Johan Nortje Wanneer gewone mense verregaande idees het, versprei dit (gelukkig) gewoonlik...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN