Header Artwork
AfriForum publiseer belastingmanifes; verklaar dispuut met regering oor belasting

AfriForum publiseer belastingmanifes; verklaar dispuut met regering oor belasting

AfriForum het ’n belastingmanifes gepubliseer waarin dié burgerregteorganisasie ’n dispuut met die Suid-Afrikaanse regering verklaar oor die voortdurende vermorsing van belastingbetalergeld. AfriForum sê dat ’n algemene belastingopstand onafwendbaar is indien die voortdurende plundering van die staatskas en die stoomroller van destruktiewe beleidsidees nie summier gestaak word nie.

Belastingmanifes

Die publiek word gevra om hul steun tot die belastingmanifes te verklaar

 

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN