deur AfriForum | Okt 19, 2016 | Veldtogte en petisies
Is jy reeds lid van AfriForum? Dateer jou inligting HIER op Nog nie ’n lid nie? Sluit vandag HIER aan. (Bepalings en voorwaardes geld.)
deur AfriForum | Okt 18, 2016 | Veldtogte en petisies
AfriForum stuur ‘n veldtog van stapel waarmee droogtegeteisterde gebiede van nodige hulp voorsien word. “Suid-Afrika word deur ’n ernstige droogte geteister. Boere kry ontsettend swaar en sekere dorpe het op dié stadium geen drinkwater nie. Ons kan nie anders as om...
deur AfriForum | Okt 18, 2016 | Veldtogte en petisies
Hierdie blad wil jou as ouer of onderwyser met probleemsituasies rondom jou skool help of onderrigverwante kwessies aanspreek. Sluit aan by die AfriForum onderwys-groep op Facebook vir die jongste nuus oor onderwysgebeure. Hoe jy te werk gaan: Lees deur “Gereelde...
deur AfriForum | Okt 18, 2016 | Veldtogte en petisies
AfriForum het tydens ’n mediakonferensie in Centurion ’n verslag rakende die beweerde kaping van die strafregstelsel, getiteld ‘Joining the Dots’, vrygestel. Lees die verslag hier AfriForum het strafregtelike klagtes ingedien teen pres. Jacob Zuma, Ajay Gupta,...
deur AfriForum | Aug 15, 2016 | Veldtogte en petisies
AfriForum bied vanjaar weereens ʼn leierskapsontwikkelingskamp aan vir leerders wat in 2017 Gr10, 11 of 12 voltooi het. Die inslag van die kamp is leierskap, kultuur, geloof en avontuur. Die doel van diè kamp is om ons kinders op die lewe na skool voor te berei...
deur AfriForum | Aug 14, 2016 | Veldtogte en petisies
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het in reaksie op Pravin Gordhan se afdanking as minister van finansies gesê dit is ‘n skande dat die binnegevegte in die ANC nou so ontaard het, dat die Zuma-kamp nou selfs bereid is om die land se ekonomie en die rand se...