Header Artwork

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het in reaksie op Pravin Gordhan se afdanking as minister van finansies gesê dit is ‘n skande dat die binnegevegte in die ANC nou so ontaard het, dat die Zuma-kamp nou selfs bereid is om die land se ekonomie en die rand se waarde op te offer om interne ANC-gevegte te voer. “Die hele land word nou benadeel en staan afgradering deur graderingsagentskappe in die gesig, dit alles om een man, Jacob Zuma, se belange te dien,” het Kriel bygevoeg.

 

Jy kan help. Voeg jou naam by ons petisie:

 

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN