Header Artwork

AfriForum stuur ‘n veldtog van stapel waarmee droogtegeteisterde gebiede van nodige hulp voorsien word.

“Suid-Afrika word deur ’n ernstige droogte geteister. Boere kry ontsettend swaar en sekere dorpe het op dié stadium geen drinkwater nie. Ons kan nie anders as om ook in te spring en te help nie,” sê Henk Maree, nasionale woordvoerder van AfriForum.

Jy kan help! Skenk R10 aan die #droogtehulp-fonds deur “DROOGTE” te SMS na 38312.

Hieronder volg die belangrikste mylpale in die #droogtehulp-veldtog:

AfriForum in België om steun vir droogtehulp te werf
AfriForum oorsee om steun vir droogtehulp te werf
AfriForum verskaf droogtehulp aan boere in die Vrystaat en Noordwes
Reddersburg-boere in nood kry hulp met voer
Organisasies snoer kragte saam om droogtehulp te voorsien
AfriForum skop veldtog af om droogtehulp te voorsien

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN