deur AfriForum | Aug 10, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bloemfontein-tak hou steeds vol met sy volhoubare projek om erfenisterreine in dié stad skoon te maak en in stand te hou. Dié projek sien veral om na die instandhouding van die President Brand-begraafplaas en die Brits-monument wat binne die Ou...
deur AfriForum | Aug 10, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het in Julie 2021 hard gewerk om sleutelpunte in dié dorp skoon te maak. Die tak het eerste die begraafplaas skoongemaak wat in ’n uiters slegte toestand was. Inwoners het gehelp om die begraafplaas weer toeganklik te maak. Die tak...
deur AfriForum | Aug 10, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 5 Augustus 2021 ’n dringende skrywe aan die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die haglike toestand van die dorp se rioolwerke. Die feit dat die meeste van die masjiene by die rioolwerke nie werk nie, het tot gevolg...
deur AfriForum | Aug 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Julie 2021 meer as 100 slaggate gevul. Altesaam drie slaggate in Arnotstraat, 55 in Gamsberg- en Prinsbergstraat en 63 in Eros- en Roggeveldstraat is deur die loop van die maand herstel. Die tak het 62 sakke teer gebruik om die...
deur AfriForum | Aug 6, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum meen pres. Cyril Ramaphosa is besig om ’n gewoonte daarvan te maak om landsburgers teleur te stel. Volgens die organisasie toon Ramaphosa se keuses van ministers dat die publiek se belange die laaste ding is waaroor die president...
deur AfriForum | Aug 5, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 4 Augustus 2021 by die Laerskool en Hoërskool Bultfontein besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum...