deur AfriForum | Jun 23, 2021 | Veldtogte en petisies
Die wysigings aan die Wet op die Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie 4 van 2000 (Engels: PEPUDA) sal verreikende gevolge vir alle Suid-Afrikaners inhou. Dit dring ook direk in teen die regte van kultuur- en geloofsgemeenskappe. Die...
deur AfriForum | Jun 10, 2021 | Veldtogte en petisies
Is jy moeg vir kragonderbrekings in Bethal of omliggende gebiede, mits dit beurtkrag en munisipale beurtkrag is? AfriForum se Bethal-tak doen ’n opname oor watter areas gebuk gaan onder kragonderbrekings om sodoende ’n oplossing te kry wat onafhanklik is van die...
deur AfriForum | Jun 9, 2021 | Veldtogte en petisies
AfriForum kry Eskom en die munisipaliteit voor stok oor die implementering van maksimum elektrisiteitsaanvraagbeurtkrag asook die onwettige installering van voorafbetaaldekragmeters. Tans word beurtkrag deur Eskom in Boshof, Dealesville en Hertzogville geïmplementeer...
deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Veldtogte en petisies
Volgens ’n beoogde konsepwysigingswet sal geen persoon voortaan meer ’n vuurwapen mag koop/besit vir selfverdediging nie. Burgers moet oor die vermoë beskik om hulself en hulle gesinne, binne die raamwerk van die wet, teen misdadigers te beskerm. Hierdie...
deur AfriForum | Mei 19, 2021 | Veldtogte en petisies
Naam en van* Naam Van Kontaknommer*E-posadres* Is jy 'n AfriForum-lid*JaNeeTipe werk benodig*GrassnySlaggateStraatligteSkoonmaakBome snoeiAnderAnderStraatadres*Is jy bereid om te help?JaNeeHerhaalde skoonmaak?JaNeeDeur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in...
deur AfriForum | Mei 17, 2021 | Veldtogte en petisies
Is jy moeg om vir vullisverwyderingsdiente te betaal wat die Mangaung-metro nie lewer nie? Dink jy ook dit is onregverdig om twee keer ’n maand vir vullisverwydering te betaal omdat die Metro nie sy verpligtinge nakom nie? AfriForum het die afgelope tyd meer as R70...