Header Artwork
VULLISVERWYDERING IN BLOEMFONTEIN

Is jy moeg om vir vullisverwyderingsdiente te betaal wat die Mangaung-metro nie lewer nie? Dink jy ook dit is onregverdig om twee keer ’n maand vir vullisverwydering te betaal omdat die Metro nie sy verpligtinge nakom nie?

AfriForum het die afgelope tyd meer as R70 000 bestee om Bloemfontein skoon te maak omdat die Metro swak vullisverwyderingsdienste aan gemeenskappe lewer. Ons dring nou daarop aan dat mense wat van privaat vullisverwyderingsdienste gebruikmaak nie langer vir vullisverwydering op hul munisipale rekening verantwoordelik gehou mag word nie.

Teken dié petisie om AfriForum se eise te ondersteun en as jy van mening is dat dit onregverdig is om vir ’n diens te betaal wat nie gelewer word nie.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN