deur AfriForum | Aug 20, 2021 | Taksuksesse
TAKSUKSESSE: JULIE 2021 – NOORDSTREEK GAUTENG GROTER PRETORIA Bronkhorstspruit Die tak het aan AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek deelgeneem. Die tak het vullisdromme in die dorp leeggemaak; dit vorm deel van sy volhoubare skoonmaakprojek. ...
deur AfriForum | Jul 22, 2021 | Taksuksesse
TAKSUKSESSE: JUNIE 2021 – NOORDSTREEK GAUTENG GROTER PRETORIA Bronkhorstspruit Die buurtwag het bystand verleen tydens protesoptogte. Die buurtwag het bystand gebied op ’n ongelukstoneel nadat ’n vragmotor se bande gebars het. Die tak het inkopies gedoen namens die...
deur AfriForum | Jul 22, 2021 | Taksuksesse
TAKSUKSESSE: MEI 2021 – NOORDSTREEK GAUTENG GROTER PRETORIA Bronkhorstspruit Die buurtwag het bystand verleen tydens die arrestasie van ’n huisinbreker. Die buurtwag het deurlopend onluste by Kenana gemoniteer. Die buurtwag het sigbaarheidspatrollies op die N4-snelweg...
deur AfriForum | Mei 18, 2021 | Taksuksesse
TAKSUKSESSE: APRIL 2021 – NOORDSTREEK GAUTENG GROTER PRETORIA Bronkhorstspruit AfriForum se Klipeiland-buurtwag het ’n gesteelde voertuig opgespoor. Die tak het sowel Boere- as Britse monumente opgeknap. Die buurtwag het twee massapatrollies gehou. Die buurtwag het...
deur AfriForum | Apr 20, 2021 | Taksuksesse
TAKSUKSESSE: MAART 2021 – NOORDSTREEK GAUTENG GROTER PRETORIA Algemeen Al 18 AfriForum-buurtwagte in Pretoria het aan die organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Bronkhorstspruit Die buurtwag het ondersteuning gebied aan die slagoffers van twee sakerowe,...
deur AfriForum | Mar 12, 2021 | Taksuksesse
TAK: FEBRUARIE 2021 – NOORDSTREEK GAUTENG GROTER PRETORIA Bronkhorstspruit Die tak het gereël dat vullis verwyderword tydens ’n staking van munisipale werkers. Die buurtwagte het in samewerking met verskeie rolspelers aan ’n massasigbaarheidspatrollie in die gebied...