Header Artwork
AFRIFORUM-SUKSESSE: JUNIE 2020

AFRIFORUM-SUKSESSE: JUNIE 2020

NOORDWES  STELLALAND Biesiesvlei AfriForum se Biesiesvlei-buurtwag het verhoogde sigbaarheid deur middel van patrollies gehandhaaf in samewerking met die plaaslike polisie.  Delareyville AfriForum se Delareyville-buurtwag het verhoogde sigbaarheid deur middel van...
AFRIFORUM-SUKSESSE: Mei 2020

AFRIFORUM-SUKSESSE: Mei 2020

GAUTENG GROTER PRETORIA  Algemeen AfriForum se Groter Pretoria-takke het tot dusver hulppakkette aan 73 Gautengse skole oorhandig en beplan om nóg sulke pakkette aan talle ander skole te skenk. Bronkhorstspruit Die tak het 135 gesinne met kospakkies gehelp tydens die...
AFRIFORUM-SUKSESSE: APRIL 2020

AFRIFORUM-SUKSESSE: APRIL 2020

GAUTENG GROTER PRETORIA  Apiesrivier Die tak het 30 liter handreiniger en 70 gesigmaskers aan die plaaslike gemeenskap geskenk. Bronkhorstspruit Die tak het 30 liter handreiniger en 70 gesigmaskers aan die plaaslike gemeenskap geskenk. Die tak het 25 gesinne met...
AFRIFORUM-SUKSESSE: MAART 2020

AFRIFORUM-SUKSESSE: MAART 2020

GAUTENG GROTER PRETORIA Algemeen Die AfriForum-buurtwagte in Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Hennopsriviervallei, Pionier, Moot, Oos-Moot, Wes-Moot, Moreletapark, Pretoria-Wes Rayton-Cullinan en Kameeldrift het op 13 Maart aan die burgerregtewaghond se nasionale...
AFRIFORUM-SUKSESSE: FEBRUARIE 2020

AFRIFORUM-SUKSESSE: FEBRUARIE 2020

GAUTENG GROTER PRETORIA AfriForum het oudits uitgevoer by die vullisterreine in Bronkhorstspruit, Soshanguve, Ga-Rankuwa en Hatherley.  Bronkhorstspruit Buurtwaglede het ’n sigbaarheidspatrollie by die N.G. Kerk Moedergemeente gehou. Die tak het bystand gebied ná ’n...
AFRIFORUM-SUKSESSE: JANUARIE 2020

AFRIFORUM-SUKSESSE: JANUARIE 2020

GAUTENG GROTER PRETORIA AfriForum het ’n kostebevel teen die Tshwane-metro in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria verkry rakende onwettige tariefheffings. Dié kostebevel het gevolg nadat AfriForum die hooggeregshof in 2019 genader het oor...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN