Header Artwork
AfriForum-suksesse: Mei 2019

AfriForum-suksesse: Mei 2019

Nasionaal AfriForum het talle protesbriewe van inwoners regoor die land teen die president se versoek – dat munisipaliteite landwyd 18 000 mense na die presidensiële inhuldiging in Pretoria op 25 Mei 2019 moet aanry – by die nasionale departement van samewerkende...
AfriForum-suksesse: April 2019

AfriForum-suksesse: April 2019

NOORDSTREEK LIMPOPO Phalaborwa AfriForum se Phalaborwa-tak het stoptekens aan die paaie-afdeling van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit oorhandig met die doel om padveiligheid in die dorp op te skerp. Hierdie nuwe tekens gaan regoor die dorp aangebring word...
AfriForum-suksesse: Maart 2019

AfriForum-suksesse: Maart 2019

NOORDSTREEK  LIMPOPO AfriForum se buurtwagte in Ellisras, Nylstroom, Warmbad, Tzaneen, Matlabas en Marble Hall het in samewerking met die SAPD, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede...
AfriForum-suksesse: Februarie 2019

AfriForum-suksesse: Februarie 2019

 NOORDSTREEK  LIMPOPO GAUTENG Die burgerregte-organisasie AfriForum het die vullisterreine aan die Oos-Rand geoudit as deel van sy nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. AfriForum se buurtwagte in Alberton, Brakpan, Germiston en...
AfriForum-suksesse: Januarie 2019

AfriForum-suksesse: Januarie 2019

NOORDSTREEK  LIMPOPO Naboomspruit AfriForum se Naboomspruit-tak het ’n projek gedryf om dié dorp weer mooi te maak. Die tak het by al vier die ingange na die dorp groot nabome geplant en die potte waarin dit geplant is nuut oorgeverf. Verder het die tak ook slaggate...

AfriForum-suksesse: September 2018

NOORDSTREEK GAUTENG AfriForum het tydens ’n Wildsfees in Kleinfontein bome geplant. AfriForum het kommentaar by Chand Omgewingskonsultante ingedien oor die WNNR se beoogde biogasaanleg in Pretoria-Oos. Die WNNR wil die biogasaanleg baie na aan woongebiede om...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN