Header Artwork
AFRIFORUM-SUKSESSE: NOVEMBER 2019

AFRIFORUM-SUKSESSE: NOVEMBER 2019

Gemeenskapsveiligheid AfriForum se buurtwagte in die Apiesrivier-gebied het ’n massapatrollie gehou met die doel om misdaad te voorkom. Die patrollie het plaasgevind in samewerking met sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede wat gehelp het om sigbaarheid in die...
AFRIFORUM-SUKSESSE: OKTOBER 2019

AFRIFORUM-SUKSESSE: OKTOBER 2019

Gemeenskapsveiligheid Verskeie buurtwagte in die Wes-Kaap het aan ’n sigbaarheidspatrollie deelgeneem, waaronder die Bellville-buurtwag (deel van die Kaapstad-Noord-takstruktuur), die Kraaifontein S4-buurtwag (deel van die Kraaifontein-takstruktuur), die...
AFRIFORUM-SUKSESSE: SEPTEMBER 2019

AFRIFORUM-SUKSESSE: SEPTEMBER 2019

NOORDSTREEK  GAUTENG AfriForum het verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. Nagenoeg 57 lede van AfriForum se buurtwagte in Boksburg, Brakpan,...
AFRIFORUM-SUKSESSE: AUGUSTUS 2019

AFRIFORUM-SUKSESSE: AUGUSTUS 2019

NOORDSTREEK GAUTENG Nadat vele berigte oor die kwaliteit van drinkwater in die Hammanskraal-area in die media verskyn het, het AfriForum daar watermonsters geneem en bevind die water is nie geskik vir menslike gebruik nie. Die Nasionale Energiereguleerder van...
AFRIFORUM-SUKSESSE: JULIE 2019

AFRIFORUM-SUKSESSE: JULIE 2019

NOORDSTREEK LIMPOPO  Tzaneen Tydens Juliemaand is die #AnkerdorpPadskou-veldtog in Tzaneen gehou en die volgende suksesse is behaal – AfriForum se Tzaneen-tak het stoptekens aan die verkeersdepartement oorhandig met die doel om padveiligheid in die dorp te verbeter....
AfriForum-suksesse: Junie 2019

AfriForum-suksesse: Junie 2019

Omgewingsake Verskeie AfriForum-takke in Mpumalanga, waaronder dié in Nelspruit, Machadodorp, Bethal, Middelburg en Lydenburg, het blou-en-groendruppelwatertoetse uitgevoer. Die volgende AfriForum-takke in die Vrystaat het aan die burgerregte-organisasie se...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN