Header Artwork
AFRIFORUM TAKSUKSESSE: DESEMBER 2020 / JANUARIE 2021

AFRIFORUM TAKSUKSESSE: DESEMBER 2020 / JANUARIE 2021

TAKSUKSESSE: JANUARIE 2021 – NOORDSTREEK GAUTENG GROTER PRETORIA-NOORD Bronkhorstspruit Die buurtwag het hulp verleen by Canyon Coal. Die buurtwag het bystand gebied op ’n ongelukstoneel. Die buurtwag het die metropolisie gehelp om ’n gesteelde voertuig op te spoor....
AFRIFORUM TAKSUKSESSE: NOVEMBER 2020

AFRIFORUM TAKSUKSESSE: NOVEMBER 2020

GAUTENG GROTER PRETORIA Centurion Die tak het verskeie slaggate in Centurion opgevul. Die tak se jeugvleuel het skenkings aan Thaba Tshwane Dogs gemaak en besoek aan Woodrock Animal Rescue afgelê. Die tak het in samewerking met die plaaslike GPF verskeie paaie...
AFRIFORUM TAKSUKSESSE: OKTOBER 2020

AFRIFORUM TAKSUKSESSE: OKTOBER 2020

GAUTENG GROTER PRETORIA Centurion AfriForum se Centurion-tak het ‘n buurtwag gestig. AfriForum se Centurion tak pak derde skoonmaak aksie in Montaque kneen park aan. AfriForum se Centurion tak het twee slaggate reggemaak in Zwartkop en Mall@Reds AfriForum se Centurion...
AFRIFORUM-SUKSESSE: SEPTEMBER 2020

AFRIFORUM-SUKSESSE: SEPTEMBER 2020

GAUTENG GROTER PRETORIA Algemeen AfriForum het die Tshwane-metro hof toe geneem om sy begroting tersyde te stel. AfriForum het ’n skrywe aan die Tshwane-metro gerig rondom die haglike toestand van oorlaaistasies in die stad. AfriForum se buurtwagte in die Groter...
AFRIFORUM-SUKSESSE: AUGUSTUS 2020

AFRIFORUM-SUKSESSE: AUGUSTUS 2020

TAKSUKSESSE: AUGUSTUS 2020 – NOORDSTREEK GAUTENG GROTER PRETORIA Centurion Die tak het Montague Kneen-park in Valhalla skoongemaak. Die tak het slaggate in Eldoraigne opgevul. Die tak het ’n waterpyplekkasie in Furman Park – wat langer as ’n jaar gelek en water...
AFRIFORUM-SUKSESSE: JULIE 2020

AFRIFORUM-SUKSESSE: JULIE 2020

AfriForum-suksesse: Julie 2020 SENTRAALSTREEK NOORDWES STELLALAND Biesiesvlei Die buurtwag het verhoogde sigbaarheid gehandhaaf deur patrollies wat in samewerking met die plaaslike polisie gery is. Delareyville Die buurtwag het verhoogde sigbaarheid gehandhaaf deur...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN