Header Artwork
AFRIFORUM-SUKSESSE: SEPTEMBER 2020

AFRIFORUM-SUKSESSE: SEPTEMBER 2020

GAUTENG GROTER PRETORIA Algemeen AfriForum het die Tshwane-metro hof toe geneem om sy begroting tersyde te stel. AfriForum het ’n skrywe aan die Tshwane-metro gerig rondom die haglike toestand van oorlaaistasies in die stad. AfriForum se buurtwagte in die Groter...
AFRIFORUM-SUKSESSE: APRIL 2020

AFRIFORUM-SUKSESSE: APRIL 2020

GAUTENG GROTER PRETORIA  Apiesrivier Die tak het 30 liter handreiniger en 70 gesigmaskers aan die plaaslike gemeenskap geskenk. Bronkhorstspruit Die tak het 30 liter handreiniger en 70 gesigmaskers aan die plaaslike gemeenskap geskenk. Die tak het 25 gesinne met...
AFRIFORUM-SUKSESSE: MAART 2020

AFRIFORUM-SUKSESSE: MAART 2020

GAUTENG GROTER PRETORIA Algemeen Die AfriForum-buurtwagte in Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Hennopsriviervallei, Pionier, Moot, Oos-Moot, Wes-Moot, Moreletapark, Pretoria-Wes Rayton-Cullinan en Kameeldrift het op 13 Maart aan die burgerregtewaghond se nasionale...
AFRIFORUM-SUKSESSE: FEBRUARIE 2020

AFRIFORUM-SUKSESSE: FEBRUARIE 2020

GAUTENG GROTER PRETORIA AfriForum het oudits uitgevoer by die vullisterreine in Bronkhorstspruit, Soshanguve, Ga-Rankuwa en Hatherley.  Bronkhorstspruit Buurtwaglede het ’n sigbaarheidspatrollie by die N.G. Kerk Moedergemeente gehou. Die tak het bystand gebied ná ’n...
AFRIFORUM-SUKSESSE: JANUARIE 2020

AFRIFORUM-SUKSESSE: JANUARIE 2020

GAUTENG GROTER PRETORIA AfriForum het ’n kostebevel teen die Tshwane-metro in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria verkry rakende onwettige tariefheffings. Dié kostebevel het gevolg nadat AfriForum die hooggeregshof in 2019 genader het oor...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN