deur AfriForum | Aug 20, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 18 Augustus 2021 by die Aitsa!-nasorgsentrum in Stellenbosch besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum...
deur AfriForum | Aug 20, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 18 Augustus 2021 by die Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek in die Strand in die Wes-Kaap besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met...
deur AfriForum | Aug 19, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 18 Augustus 2021 by die Somerset-Wes Laerskool in die Wes-Kaap besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum...
deur AfriForum | Aug 19, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die onlangse verskoning van die Departement van Gesondheid by monde van dr. Nicholas Crisp dat die departement nie oor voldoende fondse beskik om die nasionale COVID-19-enstofveldtog te bemark nie, verwerp. AfriForum het...
deur AfriForum | Aug 19, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan is gereed om die nuwe staatsbeheerde maatskaplike sekerheidsfonds te beveg om te verhoed dat dié roekelose plan die groenlig kry. Volgens die groenskrif wat deur die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling opgestel is,...
deur AfriForum | Aug 19, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 153 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Geen van die 24 vullisterreine wat in die Vrystaat geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen nie....