deur AfriForum | Apr 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die dienstemaatskappy Pionier en die Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) het Sondagnag/Maandagoggend in die middernagtelike ure gehelp om die krag- en watertoevoer na inwoners in Swartruggens te herstel nadat dié dorp vir etlike dae sonder elektrisiteit was. Die...
deur AfriForum | Apr 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het verlede week ’n dringende skrywe aan die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die haglike toestand van die rioolwerke. Die feit dat die meeste van die masjiene by die rioolwerke nie werk nie, het tot gevolg dat rou riool...
deur AfriForum | Apr 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het gedurende April in Fichardtpark, Pellissier en Gardeniapark vullis verwyder nadat die Mangaung Metro vir drie weke lank geen vullis verwyder het nie. AfriForum het kontrakteurs gebruik wat sowat 300 ton vullis in Fichardtpark en...
deur AfriForum | Apr 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 22 April 2021 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die takbestuur gereorganiseer het en nuwe bestuurslede verkies is. Gemeenskapslede kon hul insette lewer en nominasies maak oor die bestuurslede wat die tak sal...
deur AfriForum | Apr 23, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Potgietersrus-buurtwag was die afgelope week bedrywig en het betrokke geraak by verskeie aksies om die veiligheid van die plaaslike gemeenskap te verseker. Die oggend van 21 April het die polisie in Mahwelereng die buurtwag gevra om te help om huise te...
deur AfriForum | Apr 23, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Teks-buurtwag in Secunda het op 20 April 2021 hulle noodhulpsertifikate (vlak 1 tot 3) ontvang. Altesaam 20 buurtwaglede het die kursus bygewoon wat die volgende onderwerpe insluit: KPR, brandwonde, verskillende breuke, asook hoe om noodhulp toe...