deur AfriForum | Apr 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het tydens die Paasnaweek die dorp gepatrolleer en dele van die dorp skoongemaak. Die buurtwag het veral gefokus op Gamtoosstraat en die sirkel in Kowiestraat waar die gras so lank was dat padgebruikers nie die aankomende verkeer...
deur AfriForum | Apr 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Maart altesaam 48,5 ha gras op die dorp gesny en ’n gebied van 5,5 ha skoongemaak – ’n projek wat ’n groot verskil in die dorp gemaak het. Sommige van die gebiede waar gras gesny en opgeruim is, is onder meer die Tharina-sentrum,...
deur AfriForum | Apr 7, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Centurion het oor die afgelope twee maande meer as 580 sakke vullis in Highveld laat verwyder. Die tak het ook toegesien dat bossies op verskeie sypaadjies met gif gespuit word om verdere groei te verhoed. Volgens Jp Nel, AfriForum se...
deur AfriForum | Apr 7, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het op 22 Maart 2021 ’n projek genaamd Selfbeskikking 101 van stapel gestuur. Die doelwit van dié projek was om die gemeenskap te mobiliseer om eienaarskap te neem van hul dorp en probleme self aan te spreek. Tydens die verloop van die projek...
deur AfriForum | Apr 7, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het kennis geneem van Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) se niefinansiële gegewens vir 2019 en glo dat dit nie die werklike uitdagings en situasie ondervang nie. Morné Mostert, bestuurder van Plaaslikeregeringsake by AfriForum, sê...
deur AfriForum | Apr 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie die Sentrum vir Plaaslike Regering van stapel gestuur en daarmee saam die Noordwes Munisipale Indeks bekendgestel. Dr. Eugene Brink, bestuurder van dié navorsingsentrum, sê Suid-Afrika verkeer...