deur AfriForum | Jun 26, 2019 | Argiewe
Die Tshwane-metro het die afgelope maand drie verskillende elektrisiteitstariefverhogings vir die 2019/2020-termyn aangekondig. Dié tariefverhogings sluit ’n elektrisiteitsverhoging van 12% in met drie basiese tariefheffings van onderskeidelik R56, R120 en R200 wat...
deur AfriForum | Jun 26, 2019 | Argiewe
AfriForum se Ellaton-buurtwag in Klerksdorp het op 20 Junie 2019 ’n bewusmakingspatrollie gehou om sigbaarheid in dié deel van die dorp te bevorder en misdaad só te bekamp. Verskeie patrolleerders het aan die patrollie deelgeneem. Goeie samewerking is tussen...
deur AfriForum | Jun 25, 2019 | Argiewe
AfriForum is op 24 Junie 2019 in kennis gestel dat die SAPD die reserviste verbonde aan die Kameeldrift-polisiestasie opgeroep het om hul jaarlikse skietopleiding te voltooi sodat hulle weer ten volle benut word en hul status as polisiereserviste behou. Dít...
deur AfriForum | Jun 25, 2019 | Argiewe
AfriForum se Meyerspark-tak het op Saterdag 22 Junie 2019 meer as 800 kg honde- en katkos by die Wollies- en Paws Love-diereskuiling afgelaai. Dié tak het ook komberse, matjies en kosbakke geskenk, wat hulle ingesamel het om die twee organisasies...
deur AfriForum | Jun 24, 2019 | Argiewe
AfriForum se Roodepoort-tak het op 21 Junie 2019 sy maandelikse massamisdaadvoorkomingspatrollie gehou. Dié patrollie is gehou in samewerking met die volgende rolspelers: ER24, die gemeenskapspolisiëringsforums in Honeydew, Sophiatown, Albertville, Fairlands...
deur AfriForum | Jun 24, 2019 | Argiewe
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op 22 Junie 2019 ’n sigbaarheidsaksie uitgevoer nadat vyf hawelose mense die afgelope twee weke in die Magnoliadal-omgewing vermoor is. Die buurtwaglede het tydens die aksie te voet en per voertuig gepatrolleer om...