Header Artwork

AfriForum se Oos-moot Buurtwag behaal sukses

AfriForum se Oos-moot Buurtwag het op Woensdagoggend 26 Junie 2019 drie bossiekappers teruggevind ná dit vermoedelik in die vroeë oggendure gesteel is. Die buurtwag het die verdagte tydens ’n patrollie gewaar en hom met nagsigapparaat dopgehou ná hulle onraad vermoed...

AfriForum se Moot-buurtwag hou sigbaarheidspatrollies

AfriForum se Moot-buurtwag het op 22 en 24 Junie 2019 sigbaarheidspatrollies in die Moot gehou waartydens buurtwaglede bymekaargekom het om hul area te beveilig. Die doel van die patrollies is om meer sigbaar in die area te wees en om die oë en ore van die...

AfriForum kap verswakking in munisipale ouditresultate

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die ANC en die regering geroskam oor die verswakking in munisipale ouditresultate en hul lakse houding jeens verantwoordbaarheid. Dit volg nadat die ouditeur-generaal (OG) die uitslae vir die 2017/2018-boekjaar vandag bekend...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN