Header Artwork

Kempton Park-buurtwag neem aan klopjagte deel

AfriForum se Kempton Park-buurtwag het die afgelope twee naweke in samewerking met die SAPD, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en verskeie sekuriteitsmaatskappye aan klopjagte in die Kempton Park-omgewing deelgeneem. Verskeie arrestasies vir onder meer...

AfriForum verhoog sigbaarheid in Bronkhorstspruit

AfriForum se Bronkhorstspruit- en Meyerspark-buurtwag het op Saterdag 29 Junie 2019 ’n hoësigbaarheidpatrollie in Bronkhorstspruit gehou om sigbaarheid in die gebied te verbeter en misdadigers af te skrik. Kommunikasie en ander belangrike vaardighede word...

Alfa-buurtwag beveilig gemeenskap

AfriForum se Alfa-buurtwag in die Overstrand het op 27 Junie 2019 gehelp met die arrestasie van vier verdagtes nadat ’n huisroof kort voor middernag in Onrus plaasgevind het. ’n Soektog is van stapel gestuur nadat inligting oor die verdagtes met rolspelers...

AfriForum-buurtwagte skerp gebeurlikheidsplan op

AfriForum se Oos-Moot- en Moot-buurtwag het op 27 Junie 2019 ’n gebeurlikheidsplan teen geweldmisdaad gesamentlik ingeoefen. Tydens hierdie oefening het buurtwaglede hulself as verdagtes voorgedoen en in ’n gebied gaan wegkruip, terwyl die res van die...

AfriForum stuit beoogde tariefverhogings vir Tshwane-metro

Die Tshwane-metro mag nie voortgaan met die implementering van sy nuwe elektrisiteitstariefverhogings soos voorgelê aan Nersa nie. Dit kom nadat die burgerregteorganisasie AfriForum in ’n prokureursbrief Nersa versoek het om nie die verhoging goed te keur nie omdat...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN