Header Artwork

AfriForum verwelkom hofuitspraak teen Julius Malema

Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die Noord-Gautengse hoë hof se uitspraak vroeër vandag om Julius Malema, leier van die EFF, se aansoek om die Wet op Oproerige Byeenkomste, 1956 (wetno. 17 van 1956) ongrondwetlik te verklaar, van die hand te wys....

#AnkerdorpPadskou: Só het Nelspruit gewerskaf

Die burgerregte-organisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog is in Junie in Nelspruit gehou waartydens verskeie selfdoen-, skoonmaak- en veiligheidsaksies aangepak is. Die Nelspruit-tak het tydens die tweede helfte van die maand veral op die netheid van en...

AfriForum dien kommentaar in oor Nema-regulasies

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2019 kommentaar oor die Nasionale Omgewingsbestuurswet (Nema) by die departement van omgewingsake ingedien oor die voorgestelde regulasies wat in ’n kennisgewing in die Staatskoerant van...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN