Header Artwork

AfriForum se Roodepoort-tak neem deel aan klopjag

AfriForum se Roodepoort-tak het in samewerking met gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), veiligheidsinstansies en sekuriteitsmaatskappye op 23 Mei 2019 aan ’n gesamentlike klopjag onder leiding van die SAPD (Florida, West Rand K9, Tshwane, Sedibeng en TRT) op...

AfriForum se Germiston-tak hou massaskoonmaakaksie

Die AfriForum-tak in Germiston het die vieslike toestand van hul dorp met ’n skoonmaakaksie teengestaan wat op 18 Mei 2019 in die Primrose-gebied van stapel gestuur is. Dié aksie is deel van ’n reeks projekte wat daarop gemik is om probleme in die dorp self...

AfriForum neem sy #AnkerdorpPadskou na George

AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 2 Mei 2019 in George afgeskop met die amptelike bekendstelling van die burgerregte-organisasie se landwye blou-en-groendruppelprojek. Die George-tak was die eerste van AfriForum se aktiewe takke om die gehalte van hul...

AfriForum se lugsteun werp vrugte af

AfriForum se gemeenskapsveiligheidseenheid van die Bo-Karoo is op 17 Mei 2019 omstreeks 03:20 versoek om bystand in Strydenburg te bied nadat vermeende diefstal van sonpanele en selfoontorings se batterye in dié gebied plaasgevind het. Die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN