Header Artwork

Só lyk die Wes-Kaap se vullisterreine

AfriForum het vanjaar 127 vullisterreine in al nege provinsies geoudit as deel van hul nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs vier uit nege vullisterreine wat in die Wes-Kaap geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen....

Só lyk Limpopo se vullisterreine

AfriForum het vanjaar 127 vullisterreine in al nege provinsies geoudit as deel van hul nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs 4 uit 12 vullisterreine wat in Limpopo geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens...

AfriForum maak vullisterreinouditverslag bekend

AfriForum het vandag sy jaarlikse vullisterreinouditverslag bekend gestel nadat die organisasie vanjaar vullisterreine geoudit het in die dorpe waar AfriForum-takke gevestig is. Dié verslag gaan ook aan die Groen Skerpioene oorhandig word vir verdere ondersoek....

AfriForum-buurtwagte neem aan massapatrollie deel

AfriForum se buurtwagte in Biesiesvlei, Christiana, Delareyville, Sannieshof, Schweizer-Reneke en Vryburg het op 17 Mei 2019 in samewerking met die polisie en sekuriteitsmaatskappye aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem....

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN