Header Artwork

AfriForum stig buurtwag in Waverley

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 4 April 2019 ’n buurtwag in die Waverley-omgewing in Pretoria gestig. Dié nuwe buurtwag is spesifiek toegespits op woonbuurte wat binne die Villieria-polisiestasie se bedieningsarea val en hulle het reeds hul eie...

AfriForum se Meyerspark-tak woeker

Die Meyerspark-tak het die afgelope week in die gemeenskap gewoeker waar hulle saam met die plaaslike raadslid gesorg het dat ’n onwettige kragkoppeling afgesny is. Die tak het ook ’n muur herstel wat die naweek beskadig is. Die muur is beskadig nadat ’n taxi op...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN