Header Artwork

AfriForum se veiligheidstrukure in Hessekwa kry opleiding

AfriForum se Goukou-plaaswag en die Aalwynfleur-buurtwag in Riversdal het oor die naweek van 16 Februarie 2019 opleiding in onder meer selfverdediging en huis-en-haardbeskerming ontvang. Dié opleiding is deur Tiger Kai Krav Maga van Mosselbaai aangebied en 30 persone...

AfriForum se Uitsig-buurtwag trek misdadiger vas

’n Lid van AfriForum se Uitsig-tak het die plaaslike buurtwag op 15 Februarie 2019 in kennis gestel van ’n verdagte wat oor die muur tussen dié lid en sy buurman se huise gespring het. Die verdagte is met ’n blou trapfiets en twee visstokke in sy besit gesien. Die...

AfriForum se Standerton-buurtwag help om dorp te beveilig

AfriForum se Standerton-buurtwag het op 15 Februarie 2019 aan ’n sigbaarheidsoperasie van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) deelgeneem waartydens vyf arrestasies gemaak is. Dié arrestasies was onder meer vir die besit van dwelms, dronk bestuur en die misbruik...

AfriForum se Roodepoort-buurtwag bereik nuwe hoogtes

Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 15 Februarie 2019 sy maandelikse misdaadvoorkoming- en massapatrollie gehou. Die volgende instansies was betrokke: AfriForum se Roodepoort- en Charlie-buurtwag; Honeydew, Fairlands en Sektor 2 se gemeenskapspolisiëringsforum...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN