deur AfriForum | Jun 28, 2019 | Argiewe
AfriForum se Springs-buurtwag het op 26 Junie 2019 in samewerking met verskeie instansies twee verdagtes gearresteer wat vermoedelik by ’n kaartslenter betrokke is. Secure Tech Security van Brakpan was op die spoor van ’n verdagte voertuig en het die...
deur AfriForum | Jun 28, 2019 | Argiewe
AfriForum se Oos-moot Buurtwag het op Woensdagoggend 26 Junie 2019 drie bossiekappers teruggevind ná dit vermoedelik in die vroeë oggendure gesteel is. Die buurtwag het die verdagte tydens ’n patrollie gewaar en hom met nagsigapparaat dopgehou ná hulle onraad vermoed...
deur AfriForum | Jun 27, 2019 | Argiewe
AfriForum se Moot-buurtwag het op 22 en 24 Junie 2019 sigbaarheidspatrollies in die Moot gehou waartydens buurtwaglede bymekaargekom het om hul area te beveilig. Die doel van die patrollies is om meer sigbaar in die area te wees en om die oë en ore van die...
deur AfriForum | Jun 26, 2019 | Argiewe
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het druk op sowel Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, as die SAPD geplaas nadat geen stappe aanvanklik teen ’n onderwyser van die Aha-Thuto Sekondêre Skool geneem is wat na bewering ’n 14-jarige skoolmeisie verkrag het...
deur AfriForum | Jun 26, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die ANC en die regering geroskam oor die verswakking in munisipale ouditresultate en hul lakse houding jeens verantwoordbaarheid. Dit volg nadat die ouditeur-generaal (OG) die uitslae vir die 2017/2018-boekjaar vandag bekend...
deur AfriForum | Jun 26, 2019 | Argiewe
AfriForum se Groter Gansbaai-buurtwag, wat deel van dié burgerregte-organisasie se Overstrand-tak vorm, het op 18 Junie 2019 opleiding in regsaspekte ontvang wat op patrollies van toepassing is. Die buurtwag het ook op 25 Junie 2019 opleiding in...