Header Artwork

Thandi Modise se hofverskyning tot Julie uitgestel

Thandi Modise, voormalige voorsitter van die nasionale raad van provinsies en tans speaker vir die nasionale raad, sou vandag vir die eerste keer in die Potchefstroomse streekshof verskyn op aanklagtes van dieremishandeling. Haar regspan het egter aangevoer dat sy...

AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag ontvang opleiding

AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag, wat deel van dié burgerregte-organisasie se Helderbergkom-tak vorm, het op 19 Junie 2019 opleiding ontvang in regsaspekte wat op patrollies van toepassing is. Dié opleidingsessie is deur Johandré van Zyl, AfriForum se hoof...

55 gemeenskapslede ontvang basiese noodhulpopleiding

AfriForum se Paulpietersburg-tak het oor die afgelope twee maande basiese noodhulpopleiding in die omgewing aangebied, en 55 gemeenskapslede het hierdie kursus voltooi. Die opleiding vorm deel van ’n opleidingsprogram wat deur AfriForum se veiligheidstrukture van...

Duduzane Zuma hoor dán sy lot

Die staat en verdedigingspan van Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, het vandag hul slotbetoë in die Randburgse landdroshof gelewer in die vervolgingsaak vir sowel strafbare manslag as roekelose en nalatige bestuur. Die verdediging het volgehou...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN