deur AfriForum | Jun 21, 2019 | Argiewe
Thandi Modise, voormalige voorsitter van die nasionale raad van provinsies en tans speaker vir die nasionale raad, sou vandag vir die eerste keer in die Potchefstroomse streekshof verskyn op aanklagtes van dieremishandeling. Haar regspan het egter aangevoer dat sy...
deur AfriForum | Jun 21, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Velddrif het op 13 en 15 Junie 2019 verskeie aktiwiteite aangebied om die skoolgaande jeug van dié kusdorpie besig te hou, te vermaak en in te lig oor boelies. Die tak het die Hoërskool Velddrif op 13 Junie besoek en...
deur AfriForum | Jun 21, 2019 | Argiewe
AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag, wat deel van dié burgerregte-organisasie se Helderbergkom-tak vorm, het op 19 Junie 2019 opleiding ontvang in regsaspekte wat op patrollies van toepassing is. Dié opleidingsessie is deur Johandré van Zyl, AfriForum se hoof...
deur AfriForum | Jun 21, 2019 | Argiewe
AfriForum se Paulpietersburg-tak het oor die afgelope twee maande basiese noodhulpopleiding in die omgewing aangebied, en 55 gemeenskapslede het hierdie kursus voltooi. Die opleiding vorm deel van ’n opleidingsprogram wat deur AfriForum se veiligheidstrukture van...
deur AfriForum | Jun 20, 2019 | Argiewe
President Cyril Ramaphosa se staatsrede is ’n sprekende voorbeeld van ANC-ideologie wat met die werklikheid gekonfronteer word en die ANC kies dan om eerder aan sy ideologie te kleef. Die president besef die land is in ’n krisis en hy onderneem om ’n utopie te skep,...
deur AfriForum | Jun 20, 2019 | Argiewe
Die staat en verdedigingspan van Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, het vandag hul slotbetoë in die Randburgse landdroshof gelewer in die vervolgingsaak vir sowel strafbare manslag as roekelose en nalatige bestuur. Die verdediging het volgehou...