deur AfriForum | Mei 7, 2019 | Argiewe
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 2 Mei 2019 besluit om aan die gemeenskap terug te gee deur die Geluksoord-tehuis vir verswakte bejaardes te besoek. Die tehuis se finansiële posisie is nie die uitdaging nie, maar wel die menslike aspek. Die meeste van die...
deur AfriForum | Mei 7, 2019 | Argiewe
AfriForum se Teks-tak (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) het op Saterdag 4 Mei 2019 die eerste fase van hul slaggatprojek afgeskop deur die slaggate in Trichardt reg te maak. AfriForum-taklede, lede van die Trichardt-gemeenskapspolisiëringsforum en...
deur AfriForum | Mei 7, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Lichtenburg en die CVO Skool Lichtenburg het op Vrydag 3 Mei 2019 die straat en parkeerarea voor die skool opgeknap. Randstene, stippellyne, parkeerstrepe en twee spoedhobbels is uiteindelik nuut geverf. “Mnr. Botha, die skoolhoof, was...
deur AfriForum | Mei 7, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het op Donderdag 2 Mei 2019 ’n veiligheidsaksie saam met die polisie uitgevoer. Altesaam 14 mense was tydens die klopjag aan diens en het 84 manure by beheerpunte afgelê. Hierdie beheerpunte was soos volg: Beethoven-...
deur AfriForum | Mei 7, 2019 | Argiewe
Vanjaar se presidensiële inhuldiging gaan nie slegs die grootste en duurste in Suid-Afrikaanse geskiedenis wees nie – die presidensie het boonop aangekondig dat munisipaliteite vanuit elk van die nege provinsies 2 000 mense (altesaam 18 000 mense) op...
deur AfriForum | Mei 6, 2019 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 3 Mei 2019 bevestiging ontvang dat die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit weer vragmotors vir vullisverwydering beskikbaar gestel het. Dít volg nadat die Vanderbijlpark-tak op 25 April 2019 ’n...