Header Artwork

Appèlhofdatum vas vir geveg oor skaliegasregulasies

AfriForum gaan die ministers van minerale hulpbronne en omgewingsake op 16 Mei 2019 in die appèlhof pak oor hidrobrekingregulasies. Die hof sal AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG), gesamentlik bekend as “die Alliansie”, se aansoek teen die...

Alberton-gemeenskap spoor gesteelde bromponie op

Die AfriForum-buurtwag in Alberton, in samewerking met die Jeppe SAPD, F&D Tactical en Afrisist Tracking het op 9 Mei 2019 ’n gesteelde bromponie teruggevind. Die buurtwag het inligting ontvang dat ’n groen Honda 125cc-bromponie buite ’n onderneming in...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN