Header Artwork

AfriForum loods landwye #SkoonWater-projek

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 2 Mei 2019 sy #SkoonWater-projek vir 2019 by die Rosemoor-ouetehuis in George – as deel van die #AnkerdorpPadskou – van stapel gestuur. Takke landwyd is ook gemobiliseer om die drinkwater- en...

AfriForum se Standerton-tak help om waterlek te herstel

AfriForum se Standerton-tak het op Dinsdag 30 April 2019 ’n waterlek, waar skoon drinkwater in die stormwaterpype afgeloop het, in die Kosmospark-uitbreiding herstel. Die tak het die waterlek geïdentifiseer ná die gemeenskap van Kosmospark gekla het dat...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN