deur AfriForum | Jun 28, 2017 | Veldtogte en petisies
AfriForum het strafregtelike klagtes teen 100 persone gelê wat boodskappe van haatspraak, rassisme, aanhitsing tot geweld of ’n kombinasie hiervan op sosialemediaplatforms geplaas het. Die beëdigde verklarings is voorberei met die hulp van die Suid-Afrikaanse...
deur AfriForum | Jun 21, 2017 | Veldtogte en petisies
Gaan Groen Knysna is ’n inisiatief wat met trots deur AfriForum se Omgewingsake-afdeling ondersteun word en ten doel het om Knysna en die omliggende omgewing te rehabiliteer ná die onlangse verwoestende brande. Die Tuinroete, waarvan Knysna deel vorm, is bekend vir sy...
deur AfriForum | Jun 8, 2017 | Veldtogte en petisies
“Ek glo in die oppergesag van die reg. AfriForum se pasgestigte privaat vervolgingseenheid bied aan my die geleentheid om vanuit die burgerlike samelewing te help verseker dat geregtigheid seëvier, ongeag die posisie van die persoon wat aan korrupsie skuldig is. Ek en...
deur AfriForum | Jun 8, 2017 | Veldtogte en petisies
Organisasies verenig: Adjunkpresident moet ’n kommissie van ondersoek aanstel Die burgerregtewaghond AfriForum, die Quaker Peace Centre en die FW de Klerk Stigting het vandag ’n aansoek in die Konstitusionele Hof gebring om Cyril Ramaphosa, Suid-Afrika se...
deur AfriForum | Jun 6, 2017 | Veldtogte en petisies
Wat is Projek Nehemia? Projek Nehemia is ’n projek met die doel om die veiligheid, vrede, voorspoed en selfbehoud van weerlose mense en minderheidsgroepe in Suid-Afrika te verseker deur daadwerklik tot die doeltreffende bekamping van geweldsmisdaad by te dra. Daarmee...
deur AfriForum | Mei 23, 2017 | Veldtogte en petisies
AfriForum word deur gemeenskappe genader om in te gryp waar munisipaliteite versuim om hul diensleweringspligte na te kom. Die vul van slaggate, die instandhouding van paaie, die skoonmaak van parke en die herstel van straatligte is vir AfriForum prioriteitsake en ons...