Header Artwork

#VrotVaal

AfriForum merk dat die stand van die Vaalrivier al ’n geruime tyd agteruitgaan. Die situasie het kritiese afmetings aangeneem en iets moet dringend gedoen word. AfriForum is besig om ’n aksieplan saam te stel en benodig dus jou bystand. Voltooi die onderstaande...

Sasolburg is keelvol!

Inwoners van Sasolburg is keelvol vir swak dienslewering. Slaggate word nie opgevul nie, straatligte word nie herstel nie en die vullisterrein is in ’n haglike toestand. Die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit het ’n plig teenoor die gemeenskap om hierdie kwessies...

Raad-en-daad vir boelies

Boeliepolisie: Behandel ander soos jy graag behandel wil word (Matteus 7:12). Afknouery is ’n wêreldwye probleem, en Suid-Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ’n Unesco-verslag word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks wêreldwyd afgeknou....

Unisa-taalhofsaak

Die tydperk 2016/2017 is gekenmerk deur ʼn radikale afskaling van Afrikaans op hoëronderwysvlak. AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit het hierop gereageer deur regsaksies teen die Universiteite van die Vrystaat (UV), Pretoria (UP) en Suid-Afrika (Unisa) in te...

Beurtkrag

Jy betaal, maar Eskom weerhou jou krag weens munisipale skuld. Help AfriForum om jou krag aan te hou! Skuld moet vereffen word van die munisipaliteit en die gemeenskap. Teken ons petisie en help ons om volgehoue druk op Eskom te...

Noodfonds Wes-Kaapse waterkrisis

Die Stad Kaapstad voorspel dat munisipale water binne enkele maande kan opdroog en daar word daarna verwys as Dag Sero. Dié dag is ’n werklikheid indien waterbesparing nie plaasvind of goeie reënval binnekort ontvang word nie. AfriForum is tans besig om ’n strategie...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN