deur AfriForum | Jul 1, 2020 | Veldtogte en petisies
AFRIFORUM SE RUSTENBURG-TAK LOODS PETISIE NÁ ESKOM DREIG OM KRAG TE SNY AfriForum se Rustenburg-tak het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorp en die omliggende gebiede se elektrisiteit van 30 Julie 2020 af te sny. Die Rustenburg Plaaslike...
deur AfriForum | Jun 26, 2020 | Veldtogte en petisies
Die kruising tussen Rouxweg en die N1 in Worcester is al vir menige jaar ’n hoë-ongeluksone wat al verskeie keer tot lewensverlies gelei het. Motoriste verontagsaam bloot dié N1-kruising. Ons vra jou ondersteuning deur jou naam by dié petisie te voeg om ’n mandaat aan...
deur AfriForum | Jun 26, 2020 | Veldtogte en petisies
Petisie teen Eskom, wat beplan om elektrisiteitstoevoer na die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit te onderbreek AfriForum se takke in die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit wil graag die publiek betrek en hul ondersteuning werf. Onderteken asseblief hierdie petisie,...
deur AfriForum | Jun 24, 2020 | Veldtogte en petisies
Klagtekanaal vir wangedrag van metropolisie AfriForum staan tans twee slagoffers van beweerde magsmisbruike deur die Tshwane-metropolisiedepartement (TMPD) by. Kymie du Toit en prof. André Thomashausen het onlangs deurgeloop onder beweerde wangedrag van sekere...
deur AfriForum | Jun 17, 2020 | Veldtogte en petisies
Sowel AfriForum se Oudtshoorn-tak as dié dorp se inwoners sê “Nee” vir die beoogde ontwikkeling van die gebiede gemerk 9, 4, 12A, 12B, 10, 11A, 11B, 11D, 15 en 22 soos in geel aangedui op bl. 32 van die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) soos gepubliseer op die...
deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum het in ’n brief aan Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, geëis dat die aanlyn besprekingstelsel oopgestel word sodat die publiek kan aansoek doen vir die uitneem en hernuwing van bestuurslisensies. “Die feit dat die stelsel steeds opgeskort is, beteken...