deur AfriForum | Jan 22, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum het op 21 Januarie 2021 ’n skrywe gerig aan dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, waarin die burgerregteorganisasie daarop aangedring dat die vlak 3-regulasies – wat op 11 Januarie 2021 in die Staatskoerant...
deur AfriForum | Jan 22, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Utrecht het twee noodwaterpunte opgerig om dié gemeenskap tydens wateronderbrekings te help. Die waterpunte is opgerig omdat die Amajuba Distriksmunisipaliteit gereeld sy inwoners in die steek laat met watervoorsiening as gevolg van ’n verswakte...
deur AfriForum | Jan 22, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Centurion het die afgelope week hul moue opgerol en gemeenskappe gehelp om probleme in die omgewing aan te spreek. Die tak het verskeie klagtes ontvang rakende probleemareas wat nie onderhou word nie en wat ’n gevaar vir inwoners inhou. Die...
deur AfriForum | Jan 22, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag aangekondig dat dié organisasie voortgaan met regsaksie teen Rand Water nadat die gemeenskappe in die Govan Mbeki- en Victor Khanye Munisipaliteit reeds vir byna ’n week sonder water gelaat is, omdat Rand Water waterbeperkings toegepas het weens...
deur AfriForum | Jan 21, 2021 | Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Die Noordwes Hooggeregshof in Mmabatho het vandag ’n mandamus-aansoek toegestaan wat AfriForum se privaatvervolgingseenheid namens Phatolo Kau opgestel en teen die premier van Noordwes, die Departement van Kuns, Kultuur, Sport en Rekreasie, die Mmabana Stigting vir...
deur AfriForum | Jan 21, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy sewe strategiese doelwitte in die vorm van ’n veg-en-bou-plan bekendgestel. Hierdie doelwitte is aanduidend van AfriForum se prioriteite en kernfokuspunte in 2021 en die tyd wat voorlê. Daarmee saam stel AfriForum ook...