deur AfriForum | Feb 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het die afgelope drie weke die vordering van die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit se aksieplan vir verbeterde kragvoorsiening in die R24-gebied fyn dopgehou. Die munisipaliteit het dié aksieplan verskaf ná AfriForum se volgehoue druk...
deur AfriForum | Feb 17, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 15 en 16 Februarie 2021 nog ’n branddeskundige oor die vlammedood van Suraya Deedat en haar vier kinders in 2011 in die Johannesburgse Landdroshof onder kruisverhoor geplaas. Dié deskundige...
deur AfriForum | Feb 17, 2021 | Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy jongste verslag oor plaasmoorde en -aanvalle tydens ’n mediakonferensie bekendgestel. Volgens dié verslag was daar in 2020 ’n toename in plaasmoorde ten spyte van die feit dat misdaad in Suid-Afrika in dié jaar...
deur AfriForum | Feb 16, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit het vandag aangekondig dat hulle voortgaan met hul beplande litigasie in verband met die Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF). Dit volg nadat ʼn vergadering tussen die organisasies en die departement geen vrugte afgewerp het nie. AfriForum en...
deur AfriForum | Feb 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot- en Moot-tak het sedert Januarie altesaam 29 skoonmaakprojekte by spruite tussen 12de Laan en 34ste Laan gehou. Dié projekte vorm deel van ’n reeks groter projekte wat daarop gemik is om gemeenskapsprobleme self op te los. Projekte soos dié is...
deur AfriForum | Feb 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het onlangs nog teer geskenk om lewensgevaarlike slaggate in die stad te herstel. Talle strate is onbegaanbaar en werklik gevaarlik vir motoriste om op te ry. Lede van AfriForum, die Flamwood-buurtwag en CSS het op 13 Februarie altesaam...