deur AfriForum | Aug 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Upington op 22 Augustus 2021 bygewoon. Werner Strauss, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Kalahari-streek, het by dié...
deur AfriForum | Aug 26, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar op die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Rampbestuur gelewer. Dié burgerregteorganisasie verwelkom die wysigingswetsontwerp met ope arms en benadruk dat dit so gou moontlik goedgekeur word omdat dit in openbare belang is. Die woord...
deur AfriForum | Aug 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het die afgelope tyd talle klagtes ontvang oor grondgrype wat toenemend op staatsgrond in die Tshwane-metro plaasvind. Dié burgerregteorganisasie doen ’n beroep op die gemeenskap om grondgrype op staatsgrond onmiddellik aan te meld by die...
deur AfriForum | Aug 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 23 Augustus ’n dringende skrywe gerig aan die onderskeie munisipale bestuurders van sowel die Tshwane-metro as die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit om dié munisipaliteite op terme te plaas oor die dreigende waterkrisis in Madibeng. Die Tshwane-metro...
deur AfriForum | Aug 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die Mookgophong-Modimolle Plaaslike Munisipaliteit het vandeesweek ’n geskiedkundige adviesooreenkoms gesluit. Die ooreenkoms bepaal onder meer dat AfriForum die munisipaliteit sal bystaan met advies oor water- en...
deur AfriForum | Aug 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Groter Moot-buurtwag het op 21 Augustus 2021 met die SAPD en die Tshwane-metropolisie saamgewerk om dié gebied te beveilig. Twee operasies is suksesvol uitgevoer. Met die eerste operasie het die buurtwag se Pitbull-span om 03:00 die oggend ’n patrollie...