deur AfriForum | Mei 26, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op Saterdag 22 Mei 2021 ’n kursus in die gebruik van basiese handwapens voltooi. Die doel van die opleiding is om die bevoegdheid van AfriForum se patrolleerders deurgaans te verbeter en op te skerp. Hierdie tipe opleiding vind op...
deur AfriForum | Mei 26, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Machadodorp het op Dinsdag, 25 Mei, gehelp om ’n gesteelde Toyota Land Cruiser terug te vind. Die buurtwaglede is deur JHD Sekuriteit in kennis gestel dat die betrokke opsporingsmaatskappy in daardie stadium besig was om die gesteelde...
deur AfriForum | Mei 25, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n klagte by die Openbare Beskermer ingedien en ’n beroep gedoen op dr. Zweli Mkhize, Minister van Gesondheid, om opsy te staan. Dié organisasie wil hê dat Mkhize opsy moet staan totdat die Spesiale Ondersoekeenheid hul...
deur AfriForum | Mei 25, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis antwoorde rakende die vernietigende gedrag van adv. David Kweli Nkosi, ’n Suid-Afrikaanse diplomaat, oorsee. AfriForum se regspan het vandag ’n formele PAIA-versoek en aanmaningsbrief aan die Departement van Internasionale...
deur AfriForum | Mei 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Germiston het op 22 Mei 2021 slaggate in verskeie strate in die dorp gevul. Dié tak het 103 sakke teer – ongeveer 2,5 ton – aangekoop vir hierdie projek. Slaggate is in Kingfisherlaan, Wildesering-, Fulmar-, Raven-, Finch-, Frankcolin-,...
deur AfriForum | Mei 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Springs-tak het op 22 Mei 2021 slaggate in verskeie strate in dié stad opgevul. “Alhoewel slaggate ’n groot probleem in dié omgewing is, het AfriForum se Springs-tak besluit om minder afhanklik van die regering te wees en eerder selfonderhoudend te word....