deur AfriForum | Aug 5, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Krugersdorp het ’n dringende skrywe aan die Mogale City Plaaslike Munisipaliteit gerig rakende ’n voortslepende waterprobleem wat dié gemeenskap reeds vir maande lank teister. Die tak vra dat die munisipaliteit onmiddellik ondersoek sal instel na...
deur AfriForum | Aug 4, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan toetree tot die regsgeding oor die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se aansoek om die plaaslike verkiesing later vanjaar uit te stel. AfriForum het ’n regsmening bekom oor die meriete van die OVK se aansoek. Glen...
deur AfriForum | Aug 4, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek, wat die Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal insluit, het op 30 Julie 2021 aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem. Tydens dié patrollie het 42 buurtwagte en 1 541 patrolleerders in 828 voertuie deelgeneem....
deur AfriForum | Aug 4, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 3 Augustus 2021 by die Lettie Fouché Skool in Bloemfontein besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum...
deur AfriForum | Aug 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het die afgelope week hande met verskeie organisasies gevat om verdere noodverligting aan gemeenskappe in KwaZulu-Natal te lewer terwyl die naskokke van die onlangse plundering steeds gevoel word. Volgens Corné Cronjé, AfriForum se bestuurder van...
deur AfriForum | Aug 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Witbank het op 30 Julie gehelp om Laerskool Panorama te ontsmet voor al die kinders weer kan terugkeer skool toe. Hierdie diens word gratis deur AfriForum aan skole gebied aangesien skole reeds finansieel swaarkry as gevolg van COVID-19. “Hierdie...