Header Artwork
AfriForum se Witbank-tak ontsmet Laerskool Panorama   

Die AfriForum-tak in Witbank het op 30 Julie gehelp om Laerskool Panorama te ontsmet voor al die kinders weer kan terugkeer skool toe.

Hierdie diens word gratis deur AfriForum aan skole gebied aangesien skole reeds finansieel swaarkry as gevolg van COVID-19.

“Hierdie pandemie is besig om skole lam te lê en skole kan nie hierdie duur dienste bekostig nie. AfriForum sal dus poog om te help waar ons kan,” sê Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Laeveld.

Sluit vandag aan by AfriForum: SMS jou naam na 45340 (R1).

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN